Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 9:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 En Jesus het op ’n reis gegaan deur al die stede en dorpies en mense in hulle sinagoges geleer en die goeie nuus van die Koninkryk verkondig en elke soort siekte en elke soort kwaal genees.+

  • Markus 1:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 En hy het gegaan en deur die hele Galileʹa in hulle sinagoges gepreek en die demone uitgedryf.+

  • Markus 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Ja, hy was verbaas oor hulle gebrek aan geloof. En hy het deur die dorpies gegaan en die mense geleer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel