Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 om die jaar van Jehovah se genade

      en die dag van die wraak van ons God aan te kondig,+

      om almal wat treur, te vertroos,+

       3 om te sorg vir dié wat oor Sion treur,

      om hulle ’n versiering vir hulle kop te gee in die plek van as,

      vreugdeolie in die plek van rou,

      die mantel van lof in die plek van ’n mismoedige gees.

      En hulle sal groot bome van regverdigheid genoem word,

      wat deur Jehovah geplant is, sodat hy verheerlik kan word.+

  • Matteus 11:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Kom na my toe, almal wat uitgeput is en ’n swaar las dra, en ek sal julle nuwe krag gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel