16 “Wanneer julle vas,+ moet julle ophou om soos die skynheiliges met ’n lang gesig rond te loop, want hulle trek hulle gesigte* sodat mense kan sien dat hulle vas.+ Ek verseker julle: Hulle het reeds hulle volle beloning ontvang.
5 Alles wat hulle doen, doen hulle om deur mense gesien te word,+ want hulle maak die geskriftedosies breër wat hulle as beskermmiddel dra,+ en hulle maak die fraiings van hulle klere langer.+