Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het toe vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur of hulle beveel of met hulle gepraat nie.+ Hulle profeteer ’n valse visioen en nuttelose waarsêery en die bedrog van hulle eie hart aan julle.+

  • Jeremia 27:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “‘Want ek het hulle nie gestuur nie,’ sê Jehovah. ‘Hulle profeteer leuens in my naam, en as gevolg daarvan sal ek julle verstrooi, en julle sal vergaan, julle en die profete wat vir julle profeteer.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel