1 Kronieke 3:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die seuns van Josiʹa was Johaʹnan, die eersgeborene, Jojaʹkim,+ die tweede, Sedekiʹa,+ die derde en Sallum, die vierde. 16 Die seun van Jojaʹkim was Jegonʹja,+ en sy seun was Sedekiʹa.
15 Die seuns van Josiʹa was Johaʹnan, die eersgeborene, Jojaʹkim,+ die tweede, Sedekiʹa,+ die derde en Sallum, die vierde. 16 Die seun van Jojaʹkim was Jegonʹja,+ en sy seun was Sedekiʹa.