Markus 6:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy het hulle ook beveel om niks behalwe ’n staf vir die reis saam te vat nie – geen brood, geen voedselsak, geen geld* nie+ – 9 maar om sandale aan te trek en om nie twee kledingstukke* te dra nie.
8 Hy het hulle ook beveel om niks behalwe ’n staf vir die reis saam te vat nie – geen brood, geen voedselsak, geen geld* nie+ – 9 maar om sandale aan te trek en om nie twee kledingstukke* te dra nie.