Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Toe het Petrus, vol heilige gees,+ vir hulle gesê:

      “Leiers van die volk en ouermanne,

  • Handelinge 24:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe die goewerneur met ’n knik vir Paulus beduie om te praat, het hy gesê:

      “Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, sal ek myself met graagte voor u verdedig.+

  • Handelinge 25:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Agripʹpa en Bernice het toe die volgende dag gekom, en hulle deftige voorkoms het baie aandag getrek. Hulle het saam met militêre bevelvoerders en die belangrike manne van die stad in die gehoorsaal ingegaan, en toe Festus die bevel gee, is Paulus ingebring.

  • Handelinge 26:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Maar Paulus het gesê: “Ek word nie mal nie, Eksellensie Festus, maar ek praat die waarheid en met gesonde verstand.

  • Handelinge 27:23, 24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Gisteraand het ’n engel+ van die God aan wie ek behoort en vir wie ek heilige diens doen, by my gestaan 24 en gesê: ‘Moenie bang wees nie, Paulus. Jy moet voor die keiser staan,+ en kyk! ter wille van jou spaar God almal wat saam met jou seil.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel