Matteus 12:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar ek sê vir julle dat iets groter as die tempel hier is.+ Lukas 11:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag ’n opstanding kry en sal hulle veroordeel, want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor. Maar kyk! iemand groter as Salomo is hier.+
31 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag ’n opstanding kry en sal hulle veroordeel, want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor. Maar kyk! iemand groter as Salomo is hier.+