Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Die saad wat op die goeie grond gesaai is, is die een wat die woord hoor en die betekenis daarvan verstaan. So iemand dra werklik vrug: hierdie een 100 keer soveel, daardie een 60 keer soveel en die ander een 30 keer soveel.”+

  • Markus 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar ander saad het op die goeie grond geval, en dit het gegroei en toegeneem en vrug begin dra: 30, 60 en 100 keer soveel.”+

  • Lukas 8:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar ander saad het op die goeie grond geval, en nadat dit uitgespruit het, het dit 100 keer soveel vrug gedra.”+ Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy uitgeroep: “Laat die een wat ore het om te luister, luister.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel