29 Want as iemand het, sal meer aan hom gegee word, en hy sal ’n oorvloed hê. Maar as iemand nie het nie, sal selfs wat hy het, van hom af weggeneem word.+
18 Skenk dus aandag aan hoe julle luister, want as iemand het, sal meer aan hom gegee word,+ maar as iemand nie het nie, sal selfs wat hy dink hy het, van hom af weggeneem word.”+