Rigters 5:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Laat al u vyande so vernietig word,+ o Jehovah,maar laat dié wat u liefhet, wees soos wanneer die son in sy heerlikheid opkom.” Daarna was daar 40 jaar lank vrede in die land.+
31 Laat al u vyande so vernietig word,+ o Jehovah,maar laat dié wat u liefhet, wees soos wanneer die son in sy heerlikheid opkom.” Daarna was daar 40 jaar lank vrede in die land.+