Matteus 1:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar nadat Josef oor hierdie dinge gedink het, kyk! toe het Jehovah* se engel in ’n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef, seun van Dawid, moenie bang wees om jou vrou, Maria, huis toe te neem nie, want sy het swanger geword deur heilige gees.*+
20 Maar nadat Josef oor hierdie dinge gedink het, kyk! toe het Jehovah* se engel in ’n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef, seun van Dawid, moenie bang wees om jou vrou, Maria, huis toe te neem nie, want sy het swanger geword deur heilige gees.*+