Matteus 14:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe hy uit die boot klim, het hy ’n groot skare gesien, en hy het baie jammer vir hulle gevoel+ en die siek mense onder hulle genees.+ Markus 6:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe hy uitklim, het hy ’n groot skare gesien, en hy het baie jammer vir hulle gevoel,+ want hulle was soos skape sonder ’n herder.+ En hy het hulle baie dinge begin leer.+
14 Toe hy uit die boot klim, het hy ’n groot skare gesien, en hy het baie jammer vir hulle gevoel+ en die siek mense onder hulle genees.+
34 Toe hy uitklim, het hy ’n groot skare gesien, en hy het baie jammer vir hulle gevoel,+ want hulle was soos skape sonder ’n herder.+ En hy het hulle baie dinge begin leer.+