Jesaja 62:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Kyk! Jehovah het tot aan die eindes van die aarde verkondig: “Sê vir die dogter van Sion: ‘Jou redding kom.+ Die beloning wat God gee, is by hom,en die loon wat hy betaal, is voor hom.’”+ Johannes 12:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Moenie bang wees nie, dogter van Sion. Jou koning kom, en hy sit op die vul* van ’n donkie.”+
11 Kyk! Jehovah het tot aan die eindes van die aarde verkondig: “Sê vir die dogter van Sion: ‘Jou redding kom.+ Die beloning wat God gee, is by hom,en die loon wat hy betaal, is voor hom.’”+