Psalm 118:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die steen wat die bouers verwerp het,het die belangrikste hoeksteen* geword.+ 23 Dit het van Jehovah af gekom,+en dit is wonderlik in ons oë.+ Markus 12:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Het julle nog nooit die volgende gedeelte in die Skrif gelees nie? ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+ 11 Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’”+
22 Die steen wat die bouers verwerp het,het die belangrikste hoeksteen* geword.+ 23 Dit het van Jehovah af gekom,+en dit is wonderlik in ons oë.+
10 Het julle nog nooit die volgende gedeelte in die Skrif gelees nie? ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+ 11 Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’”+