Matteus 7:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Nadat Jesus hierdie woorde gesê het, was die skare verstom oor die manier waarop hy geleer het,+ Markus 11:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het dit gehoor, en hulle het na ’n manier begin soek om hom dood te maak,+ want hulle was bang vir hom omdat die hele skare beïndruk was deur die manier waarop hy onderrig het.+
18 En die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het dit gehoor, en hulle het na ’n manier begin soek om hom dood te maak,+ want hulle was bang vir hom omdat die hele skare beïndruk was deur die manier waarop hy onderrig het.+