-
Markus 12:35-37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
35 Maar terwyl Jesus die mense in die tempel geleer het, het hy gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes dat die Christus Dawid se seun is?+ 36 Deur die heilige gees+ het Dawid self gesê: ‘Jehovah* het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande onder jou voete plaas.”’+ 37 Dawid self noem hom ‘Here’. Hoe kan hy dan sy seun wees?”+
Die groot skare het dit geniet om na hom te luister.
-