28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees voorspel dat ’n groot hongersnood binnekort oor die hele aarde sou kom,+ wat toe in die tyd van Claudius plaasgevind het.
6 Ek het iets tussen die vier lewende wesens gehoor wat soos ’n stem geklink het, en dit het gesê: “’n Liter* koring vir ’n denaʹrius,*+ en drie liter gars vir ’n denaʹrius, en moenie die olyfolie en die wyn beskadig nie.”+