Lukas 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Want net soos die weerlig van een deel van die hemel tot in ’n ander deel van die hemel flits, so sal die Seun van die mens+ in sy dag wees.+
24 Want net soos die weerlig van een deel van die hemel tot in ’n ander deel van die hemel flits, so sal die Seun van die mens+ in sy dag wees.+