Openbaring 16:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy bo-klere behou, sodat hy nie kaal loop en mense sy skande sien nie.”+
15 “Kyk! Ek kom soos ’n dief.+ Gelukkig is die een wat wakker bly+ en sy bo-klere behou, sodat hy nie kaal loop en mense sy skande sien nie.”+