-
Lukas 12:45, 46Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
45 Maar as daardie slaaf ooit in sy hart sou sê: ‘My meester vat lank om te kom,’ en hy die diensknegte en die diensmeisies begin slaan en begin eet en drink en dronk word,+ 46 sal die meester van daardie slaaf op ’n dag en ’n uur kom wanneer hy hom nie verwag nie, en hy sal hom baie swaar straf en hom ’n plek gee by die mense wat nie getrou was nie.
-