Hebreërs 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Moenie gasvryheid vergeet nie,*+ want party het engele gasvry ontvang sonder dat hulle dit geweet het.+ 3 Johannes 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Geliefde, jy wys jou getrouheid in wat jy vir die broers doen, al ken jy hulle nie.+
2 Moenie gasvryheid vergeet nie,*+ want party het engele gasvry ontvang sonder dat hulle dit geweet het.+