Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 As die bul ’n slaaf of ’n slavin stoot, moet die bul se eienaar 30 sikkels* aan die slaaf se meester gee, en die bul moet met klippe doodgegooi word.

  • Sagaria 11:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het ek vir hulle gesê: “As dit reg is met julle, gee my my loon, maar as dit nie is nie, moet julle dit nie gee nie.” En hulle het my loon betaal:* 30 silwerstukke.+

  • Matteus 27:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe Judas, sy verraaier, sien dat Jesus veroordeel is, het hy spyt gevoel en die 30 silwerstukke na die hoofpriesters en ouermanne teruggeneem+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel