-
Markus 14:29-31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Toe het Petrus vir hom gesê: “Selfs al struikel al die ander, sal ek nie struikel nie.”+ 30 Jesus het toe vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vandag, ja, vanaand nog, voordat ’n haan twee keer kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+ 31 Maar hy het bly sê: “Al moet ek saam met u sterf, sal ek nooit sê dat ek u nie ken nie.” Al die ander het ook dieselfde begin sê.+
-