Johannes 18:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 maar Petrus het buite by die deur* gestaan. Daarom het die ander dissipel, wat die hoëpriester geken het, uitgegaan en met die deurwagter gepraat en Petrus ingebring.
16 maar Petrus het buite by die deur* gestaan. Daarom het die ander dissipel, wat die hoëpriester geken het, uitgegaan en met die deurwagter gepraat en Petrus ingebring.