Jesaja 50:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaanen dat hulle die baard op my wange uittrek. Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+
6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaanen dat hulle die baard op my wange uittrek. Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+