Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 15:2-5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Pilatus het toe vir hom gevra: “Is jy die Koning van die Jode?”+ Hy het geantwoord: “U het dit self gesê.”+ 3 Maar die hoofpriesters het hom van baie dinge beskuldig. 4 Pilatus het hom weer begin ondervra en gesê: “Het jy niks om te sê nie?+ Hoor jy nie waarvan hulle jou alles beskuldig nie?”+ 5 Maar Jesus het niks verder geantwoord nie, en dit het Pilatus verbaas.+

  • Lukas 23:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Pilatus het vir hom gevra: “Is jy die Koning van die Jode?” Hy het geantwoord: “U sê dit self.”+

  • Johannes 18:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Toe het Pilatus weer in die goewerneur se woning ingegaan en Jesus geroep en vir hom gevra: “Is jy die Koning van die Jode?”+

  • Johannes 18:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Pilatus het toe vir hom gevra: “Wel, is jy ’n koning?” Jesus het geantwoord: “U sê self dat ek ’n koning is.+ Hiervoor is ek gebore en hiervoor het ek in die wêreld ingekom, om van die waarheid te getuig.+ Elkeen wat aan die kant van die waarheid is, luister na my stem.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel