Markus 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En nadat Johannes in hegtenis geneem is, het Jesus na Galileʹa gegaan+ en die goeie nuus van God verkondig+ Lukas 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En Jesus het vol krag van die gees na Galileʹa teruggekeer.+ Die nuus oor die goeie dinge wat hy gedoen het, het deur die hele omliggende gebied versprei.
14 En nadat Johannes in hegtenis geneem is, het Jesus na Galileʹa gegaan+ en die goeie nuus van God verkondig+
14 En Jesus het vol krag van die gees na Galileʹa teruggekeer.+ Die nuus oor die goeie dinge wat hy gedoen het, het deur die hele omliggende gebied versprei.