Psalm 22:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Almal wat my sien, spot my.+ Hulle skud hulle kop terwyl hulle met my spot en sê:+ Psalm 109:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Hulle spot my.+ Wanneer hulle my sien, skud hulle hulle koppe.+