Lukas 23:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Toe het een van die misdadigers wat daar gehang het, hom begin beledig+ en gesê: “Is jy dan nie die Christus nie? Red jouself en red ons ook!”
39 Toe het een van die misdadigers wat daar gehang het, hom begin beledig+ en gesê: “Is jy dan nie die Christus nie? Red jouself en red ons ook!”