Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Van daardie tyd af het Jesus aan sy dissipels begin verduidelik dat hy na Jerusalem moet gaan en baie sou ly as gevolg van die ouermanne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en dat hy doodgemaak moet word en op die derde dag opgewek sou word.+

  • Matteus 17:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Dit was terwyl hulle in Galileʹa bymekaar was dat Jesus vir hulle gesê het: “Die Seun van die mens gaan verraai word en aan mense oorgelewer word,+ 23 en hulle sal hom doodmaak, en op die derde dag sal hy opgewek word.”+ En hulle was baie hartseer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel