Matteus 16:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Want die Seun van die mens en sy engele sal met die mag* van sy Vader kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag terugbetaal.+ Matteus 25:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ sal hy op sy glorieryke troon gaan sit. 2 Tessalonisense 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar julle wat onderdruk word, sal saam met ons verligting ontvang by die openbaring van die Here Jesus+ vanuit die hemel met sy magtige engele+
27 Want die Seun van die mens en sy engele sal met die mag* van sy Vader kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag terugbetaal.+
31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.
7 Maar julle wat onderdruk word, sal saam met ons verligting ontvang by die openbaring van die Here Jesus+ vanuit die hemel met sy magtige engele+