Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 9:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Die Israeliete moet die Pasga-offer+ op die vasgestelde tyd voorberei.+

  • Matteus 26:17-19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Op die eerste dag van die Ongesuurde Brode+ het die dissipels na Jesus toe gekom en gevra: “Waar wil u hê moet ons gaan voorberei sodat u die Pasga kan eet?”+ 18 Hy het gesê: “Gaan in die stad na So-en-so toe en sê vir hom: ‘Die Leermeester sê: “Die tyd wat vir my vasgestel is, is naby. Ek sal die Pasga saam met my dissipels in jou huis vier.”’” 19 Toe het die dissipels gedoen wat Jesus vir hulle gesê het, en hulle het vir die Pasga voorberei.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel