47 Hy het aangehou om mense elke dag in die tempel te leer. Maar die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die leiers van die volk het na ’n manier gesoek om hom dood te maak.+
20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het mense altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom, en ek het niks in die geheim gesê nie.