Handelinge 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die God van Abraham, Isak en Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus,+ verheerlik, wat deur julle oorgelewer+ en verwerp is terwyl hy voor Pilatus gestaan het, al het Pilatus besluit om hom vry te laat. Handelinge 13:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Al het hulle geen rede gevind dat hy die doodstraf moet ontvang nie,+ het hulle Pilatus gevra om hom te laat doodmaak.+
13 Die God van Abraham, Isak en Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus,+ verheerlik, wat deur julle oorgelewer+ en verwerp is terwyl hy voor Pilatus gestaan het, al het Pilatus besluit om hom vry te laat.
28 Al het hulle geen rede gevind dat hy die doodstraf moet ontvang nie,+ het hulle Pilatus gevra om hom te laat doodmaak.+