Matteus 13:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het die dissipels gekom en vir hom gevra: “Hoekom praat u met hulle deur middel van illustrasies?”+ Lukas 8:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar sy dissipels het hom gevra wat hierdie illustrasie beteken.+
10 Toe het die dissipels gekom en vir hom gevra: “Hoekom praat u met hulle deur middel van illustrasies?”+