2 “’n Sensus moet opgeneem word van die seuns van Kehat,+ uit die seuns van Levi, volgens hulle families en volgens hulle vaderhuise, 3 almal wat tussen 30+ en 50 jaar oud is+ en wat in die groep is wat toegewys is om in die tent van samekoms te werk.+