Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Staan op, gaan na Sarfat, in die gebied van Sidon, en gaan bly daar. Ek sal ’n weduwee daar beveel om kos aan jou te voorsien.”+ 10 Daarom het hy opgestaan en na Sarfat gegaan. Toe hy by die ingang van die stad kom, was daar ’n weduwee wat stukke hout bymekaarmaak. Hy het vir haar gesê: “Bring asseblief vir my ’n bietjie water om te drink.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel