-
Handelinge 16:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Hierdie meisie het Paulus en ons bly volg terwyl sy uitgeroep het: “Hierdie mense is slawe van die allerhoogste God,+ en hulle verkondig die weg van redding aan julle.” 18 Sy het dit baie dae lank gedoen. Uiteindelik het Paulus moeg geword daarvoor en omgedraai en vir die gees gesê: “Ek beveel jou in die naam van Jesus Christus om uit haar uit te kom.” En die gees het onmiddellik uitgekom.+
-