Matteus 8:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jesus het sy hand uitgesteek en aan hom geraak en gesê: “Ek wil! Word gesond.”*+ Hy is onmiddellik van sy melaatsheid gesond gemaak.*+ Markus 1:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 En omdat hy baie jammer gevoel het vir die man, het hy sy hand uitgesteek, aan hom geraak en vir hom gesê: “Ek wil! Word gesond.”*+
3 Jesus het sy hand uitgesteek en aan hom geraak en gesê: “Ek wil! Word gesond.”*+ Hy is onmiddellik van sy melaatsheid gesond gemaak.*+
41 En omdat hy baie jammer gevoel het vir die man, het hy sy hand uitgesteek, aan hom geraak en vir hom gesê: “Ek wil! Word gesond.”*+