Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jy het ses dae om te werk en om alles te doen wat jy moet,+ 10 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of die uitlander wat in julle stede* woon nie.+

  • Deuteronomium 5:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Jy het ses dae om te werk en om alles te doen wat jy moet,+ 14 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie,+ nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou bul of jou donkie of enige van jou vee of die uitlander wat in julle stede* woon nie,+ sodat jou slaaf en jou slavin kan rus net soos jy.+

  • Johannes 5:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En die man het onmiddellik gesond geword, en hy het sy slaapmat* opgetel en begin loop.

      Daardie dag was die Sabbat, 10 en daarom het die Jode vir die man wat genees is, begin sê: “Dit is die Sabbat, en jy mag nie die slaapmat* dra nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel