Matteus 3:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe het die mense van Jerusalem en die hele Judeʹa en die hele omgewing om die Jordaanrivier na hom toe gegaan,+ 6 en hulle is deur hom in die Jordaanrivier gedoop,*+ en hulle het hulle sondes openlik bely. Lukas 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Selfs belastinggaarders* het gekom om gedoop te word,+ en hulle het vir hom gevra: “Leermeester, wat moet ons doen?”
5 Toe het die mense van Jerusalem en die hele Judeʹa en die hele omgewing om die Jordaanrivier na hom toe gegaan,+ 6 en hulle is deur hom in die Jordaanrivier gedoop,*+ en hulle het hulle sondes openlik bely.
12 Selfs belastinggaarders* het gekom om gedoop te word,+ en hulle het vir hom gevra: “Leermeester, wat moet ons doen?”