Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Terwyl Jesus in Betaʹnië was, in die huis van Simon die melaatse,+ 7 het ’n vrou met ’n albasterfles met duur lekkerruik-olie na hom toe gekom, en sy het dit op sy kop begin uitgooi terwyl hy aan tafel was.

  • Markus 14:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Terwyl hy in Betaʹnië in die huis van Simon die melaatse geëet het,* het ’n vrou gekom met ’n albasterfles waarin daar lekkerruik-olie was, egte nardus, baie duur. Sy het die albasterfles oopgebreek en die olie op sy kop begin uitgooi.+

  • Johannes 12:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maria het toe ’n pond* lekkerruik-olie geneem, egte nardus, baie duur, en sy het dit op Jesus se voete gegooi en sy voete met haar hare afgedroog. Die huis is gevul met die reuk van die olie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel