-
Markus 15:40, 41Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
40 Daar was ook vrouens wat alles van ’n afstand af dopgehou het. Onder hulle was Maria Magdaleʹna sowel as Maria, wat die ma van Jakobus die Mindere en van Joses was, en ook Saloʹme.+ 41 Toe Jesus in Galileʹa was, het hulle gewoonlik saam met hom gegaan en hom bedien.+ Baie ander vrouens wat saam met hom na Jerusalem gekom het, was ook daar.
-