Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Wanneer iemand die woord van die Koninkryk hoor, maar nie die betekenis daarvan verstaan nie, kom die Duiwel*+ en neem hy weg wat in sy hart gesaai is. Dit is die saad wat langs die pad gesaai is.+

  • Markus 4:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Party mense is soos die saad wat langs die pad geval het. Sodra hulle die woord hoor, kom Satan+ en neem hy die woord weg wat in hulle gesaai is.+

  • 2 Korintiërs 4:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 As die goeie nuus wat ons bekend maak, dan nou in werklikheid met ’n sluier bedek is, is dit bedek onder dié wat vernietig gaan word, 4 die ongelowiges. Die god van hierdie wêreld*+ het die verstande van die ongelowiges verblind+ sodat hulle nie die lig kan sien+ van die glorieryke goeie nuus oor die Christus, wat die beeld van God is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel