-
Markus 6:14-16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Koning Herodes het hiervan gehoor, want mense het oral van hom gepraat en gesê: “Johannes die Doper is uit die dood opgewek, en daarom kan hy hierdie kragtige werke doen.”+ 15 Maar ander het gesê: “Dit is Eliʹa.” Nog ander het gesê: “Dit is ’n profeet soos een van die profete van die verlede.”+ 16 Maar toe Herodes dit hoor, het hy gesê: “Die Johannes wie se kop ek laat afkap het, is opgewek.”
-