18 Later, terwyl hy alleen gebid het, het die dissipels na hom toe gekom, en hy het hulle gevra: “Wie sê die skare is ek?”+ 19 Hulle het gesê: “Johannes die Doper, maar ander sê Eliʹa, en nog ander sê dat een van die profete van die ou tyd verskyn het.”+