Matteus 16:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Wat sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld wen, maar sy lewe verloor?+ Of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe?+ Markus 8:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Wat sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld wen, maar sy lewe* verloor?+
26 Wat sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld wen, maar sy lewe verloor?+ Of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe?+