Matteus 12:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Party van die skrifgeleerdes en die Fariseërs het hom toe geantwoord en gesê: “Leermeester, laat ons ’n teken sien.”+ Markus 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Die Fariseërs het gekom en met hom begin stry. Omdat hulle hom wou toets, het hulle aangedring dat hy vir hulle ’n teken uit die hemel gee.+
38 Party van die skrifgeleerdes en die Fariseërs het hom toe geantwoord en gesê: “Leermeester, laat ons ’n teken sien.”+
11 Die Fariseërs het gekom en met hom begin stry. Omdat hulle hom wou toets, het hulle aangedring dat hy vir hulle ’n teken uit die hemel gee.+