-
Matteus 23:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 “Dit sal sleg gaan met julle, julle skynheilige skrifgeleerdes en Fariseërs! Want julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon,+ maar aan die binnekant is dit vol gierigheid*+ en selfsug.+ 26 Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat die buitekant ook skoon kan word.
-